Wat is die Besigheidsbediening?
By die besigheid bediening kom ons elke eerste Donderdag van die maand bymekaar vir middagete, waar besigheidspersone nie net geestelik bemagtig word nie, maar ook “Best practices” kan leer van mekaar.
Ons ondersteen ook die Doxa Deo Familie geleenthede soos Lifeworks Leadership en City Changer Business Conference. Ons woon ook jaarliks die Global Leadership summit hier in Pretoria by. Ons droom is om deur die besigheid spere van ons samelewing ons stad te transformeer na ʼn plek waar God regeer. Dat ons besigheidspersone nie net finansieel bydra nie, maar fisies betrokke raak in ons samelewing.
Vader moet hulle nie uit die wêreld uit neem nie, maar heilig hulle met U waarheid.
Joh 17
Kontak Informasie
Carlos Coveiro
Selfoon nommer: 082 894 6888
Epos: [email protected]
Vir enige ander kommunikasie kontak: [email protected]