Ons is baie opgewonde oor ons Cherish Vroue bediening by Suidkampus, waar elke vrou vir ons belangrik is.  Ons hou tans twee vroue-aande per jaar wat  vir ons ‘n groot hoogtepunt is. By hierdie geleentheid is daar ‘n spreker en tema. Ons doel is om vroue te bereik, te impakteer en fellowship met mekaar te geniet. Ons het ook verskeie vroue kleingroepe wat weekliks bymekaarkom en daar word in van die groepe spesifiek voorsiening gemaak vir mammas met kinders.  Jy kan betrokke raak deur ons te help met ons vroue-aande, jou eie kleingroep te begin of deur betrokke te raak by ‘n bestaande groep. Kontak ons gerus by [email protected] vir meer ingligting.

Kontak Ons

Cherish EVENTS – Carol-Anne van Loggerenberg – [email protected]
Cherish WORD (bybelstudies) – Nadia Gouws – [email protected]
Cherish MOMS – Suzanne van der Merwe – [email protected]
Cherish GROUPS (selgroepe en gebedsgroepe) – [email protected]
Cherish RADIANCE – [email protected]
Propel Women – [email protected]