Waarom Groepe?

By Suidkampus is familie vir ons ‘n groot waarde en een van die areas waar dit uitdrukking vind is by ons groeplewe. Dit is hier waar jy lewe deel en mekaar ondersteun as ook uitdaag om te groei in elke aspek van lewe.

Wat kan jy verwag?

Ons bied elke woensdag aand om 19:00 ‘n turbo groep by die kerkkantoor aan waar jy groeplewe kan kom beleef. Dit is ‘n plek waar ons saam kuier , meer van God leer en mekaar ondersteun.
Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap