Ons aanbiddingspan is verantwoordelik om tye van aanbidding te fassiliteer tydens ons dienste en ander geleenthede. Ons is n groep mense met n passie vir aanbidding, musiek en mense.Ons span sluit in sangers, musikante en tegniese operateurs in die areas van klank, multimedia, beligting en opstelspan.Ons oefentye is Maandae aande 19:00-22:00 by Suidkampus se kantore

Indien jy wil  betrokke raak stuur `n epos na
[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap