Groei: Eerste treë saam met Jesus Boekie (Sagteband)

R32.00

Ons glo dat ‘n verhouding met God die hoof tema is van al God se interaksie met die mensdom. (Kyk gerus na ons geloofsbelydenis op ons webwerf). Ons benadering tot hierdie boek was met die veronderstelling dat iemand, wat nie baie weet van die Bybel of Jesus of enige van die betrokke onderwerpe nie, hierby sou baat vind.

Hierdie is ‘n ontdekkingsreis waarop ons jou wil neem. En dit kom uit ons passie vir mense, wat die eerste treë neem, van hulle verhouding met Jesus. Die heel beste manier om hierdie te benader, is om iemand te kry wat reeds in Jesus glo, om saam met jou deur die daaglikse ontdekkings te werk.

143 in stock

Category:

Description