Dit is Volbring deur Alan Platt (Paperback)

R120.00

‘Dit is volbring’ ontsluit die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het in een onbeskryflike oomblik van triomf aan die kruis. Jesus Christus het ’n prys – wat meer as genoeg was – betaal om die mensdom te herposisioneer na ’n lewe volgens die oorspronklike plan wat God vir die mens ontwerp het.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dit is Volbring deur Alan Platt (Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *