Cherish is ons vrouebediening eie aan Doxa Deo en ons wil jou graag uitnooi om ons by ons aan te sluit.  Ons doel is om vroue toe te rus vir hierdie belangrike taak – naamlik om ‘n verskil in ander se lewens te maak.  Die Woord sê immers in Matt. 5:14-16 dat ons moet SKYN!!!

Daar is ’n hele paar geleenthede waarby jy gedurende hierdie vierde kwartaal van 2018 betrokke kan raak, naamlik:

  • Bybelstudie:  Armour of God (Priscilla Shirer) op Woensdagoggende om 09:00
  • Mamma-groep:  Ondersteuning, saamkuier, saambid en saamgesels op Donderdae 9:00 – 10:30, terwyl die kiddies lekker saamspeel. Kontak Tharine by 079 821 8022
  • Uitreike:  Betrokkenheid by KiDeo Kinderhuis, Christmas Wish list en Hope (Help Our People Eat).  Kontak Mariëtte Schutte by 079 564 9700
  • Dekor en Gasvryheid:  Kom leef jou kreatiwiteit by Raslouw Kampus uit wanneer ons gereed maak vir gebeure wat ekstra mooimaak verg!

As jy nuut is, of vir enige ander navrae, word jy vriendelik uitgenooi om jou details hieronder in te vul.  Dit sal lekker wees om met jou te connect.

Kontak Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap