20/20 | Christine Caine | 7 Weke | Gratis

Kan jy jou voorstel dat jy God op so ‘n tasbare manier ervaar dat jy nie kan help om ander te sien soos God hulle sien nie?

Kan jy jouself voorstel dat jy in jou gewone/daaglikse lewe ‘n blywende impak maak?

God het jou GESIEN. God het jou GEKIES en Hy het jou GESTUUR om ander te sien, en om hulle te laat voel dat hulle gesien word.

In hierdie 7 weke saam met Christine Caine, sal jy:

• Jesus se onvoorwaardelike liefde en roeping in jou lewe ervaar.
• Ontdek dat jy doeltreffende waarde het in die koninkryk.
•Jy sal meer vertroue hê om die lewende hoop van Christus te deel.
• Jy sal mense kan help om in hierdie wêreld te behoort waar hulle “onsigbaar” voel.

Ons sien sommer baie uit na ons kuiers saam. Onthou ‘n lekker beker Koffie/ Tee/ Hot chocolate en dan natuurlik ‘n vriendin of twee wat jy saam nooi.

# Daar is Bybelstudie boeke beskikbaar. As dit vir jou moontlik is kry een teen kosprys: R170

Stuur gerus
'n boodskap
vir meer
inligting