Verloof, wat nou?

 -SLEGS R100 PER PAARTJIE-

Kom kuier aanlyn saam met ander verloofdes waar elke paartjie mekaar beter leer ken voor die groot dag.

Jy kan deur Churchsuite betaal of jy kan ‘n EFT betaling maak en jou verwysing (RKVERLOOF, JOU NAAM)
email na : [email protected]

27-29 Augustus 2020
Donderdagaand  19:00-21:00
Vrydagaand   19:00-21:00
Saterdag  09:00-12:00

Doxa Deo Raslouw
ABSA [email protected]
Rek: 326 014 1375
Takkode: 632005