THIS IS US- PREEKREEKS

This is US– ‘n Preekreeks wat handel oor die gesin, en hoe om konflik en verhoudings te hanteer binne in jou gesin. (Veral gedurende die inperkingstyd, waar ons so baie in mekaar se spasies is en waar elkeen op sy eie manier probeer kop bo water hou.)

Die praktiese reeks gaan jou toerus oor hoe om gesond met mense naby aan jou te werk en hoe om as gesin  saam te werk.

Ons het profesionele kundiges en skool hooftes gekry om deel te wees van hierdie preekreeks.