Mentorskap  101

Elke mens wat in ‘n persoonlike verhouding met God staan moet leef vanuit die afgehandelde werk wat  Jesus vir elkeen aan die kruis gedoen het. “Dit is volbring!”

In hierdie aanbieding wat oor drie aande gebeur, mentor ons jou in hoe jy in die oorwinning wat Jesus vir jou aan die kruis bewerkstellig het, te leef.

Maak die impak wat jy nog altyd wou maak.

Maandae | 19:00 | Doxa Deo Raslouw