Kleingroepe
Enige mens het die behoefte om te “behoort” en wil weet dat daar vir jou omgegee word. Dit is daarom belangrik vir elkeen om deel van ‘n kleingroep te wees.
Kontak Bennie Buys by [email protected]
Ons sal jou help om sinvol by ‘n groep van jou keuse in te skakel, gaan tot onder aan die bladsy om jou kontak besonderhede in te vul sodat ons jou kan kontak.