Raak deel van ons 40 Dae in die boek van Jakobus waar ons weekliks lesse gaan hê vir ons kinders. So kan ons kinders saam ons groei gedurende die 40 dae. Vir meer inligting email gerus vir Anneke: [email protected]