Tree staan vir “TRANSFORMING THE EDUCATIONAL ENVIRONMENT” en is een van Doxa Deo se bedieninge wat stede impakteer en transformeer na ‘n plek waar God regeer. Deur TREE is ons besig om ‘n Christus gesentreerde verskil in ons skole te maak . Doxa Deo is van mening dat die antwoord op stad transformasie lê by die jonger generasie wat dan ook ons toekomstige leiers van Suid-Afrika is en daarom is die verantwoordelikheid wat ons het vir ons skole soveel groter.

Ons is nie net besig om ‘n belegging in die volgende generasie in ons skole te maak nie, maar ook in die onderwysers en die hoofde van ons skole.

As jy deel wil vir word van hierdie bediening skakel gerus vir Anneke  by [email protected]