Huweliks “Date”

‘n GRATIS –Date Night saam jou Huweliks maat!

Jy word uitgenooi om saam ons ‘n aand van lag, leer en groei in jou huwelik te hê.
Jy sal van huwelikskenners hoor en ontdek hoe om God in jou verhouding te eer.

Gesonde huwelike gebeur nie per ongeluk nie. God wil hê dat ons huwelike moet floreer, dit is wat gebeur wanneer ons, ons groter doel besef.
Die geleentheid word aanlyn aangebied via Zoom en YouTube.

Spreukers sluit in: Conway & Jada Edwards , Les & Leslie Parrott, Matt en Laureb Chandler en Micheal Jr

Kliek op die ‘registreer’ koppie vir meer inligting

Vul jou besonderhede in as jy wil deel word van ons Huweliksbelegging kursus: