Gebedsversoeke

Ons span wil baie graag saam jou bid. Doxa Deo Raslouw het ‘n gebeds-span van oor die 350 lede wat daagliks bid.

Stuur jou gebedsversoek en weet met ‘n geruste hart dat jy nie alleen is nie.