Kindertoewyding

Ons kinders is vir God, vir ons as ouers en hier by Raslouw Kampus baie waardevol. Met ons kindertoewyding het ons ‘n spesiale diens waar ons ouers, familie en vriende nooi om deel van hierdie groot geleentheid te wees. Vir ons ouers van kinders wat toegewy word is daar ‘n vooraf ouergesprek waarvan elke ouerpaar asseblief deel van moet wees. By hierdie geleentheid deel ons onder andere met jou oor jou as ouer se verantwoordelikheid met betrekking tot kinderopvoeding.

Volgende Geleentheid:

Kontak ons vir meer inlingting en hou ons sosiale media dop vir die volgende kindertoewyding geleentheid.

Kontak Ons

Praat met Ons