Doop

Wat is die Doop van die Gelowige?

In Doxa Deo verwys ons nie na die doop van ‘grootmense’ of ‘kinders’ nie. Ons verwys daarna as die ‘doop van die gelowige’. Die doop is die openbare beleidenis van ‘n gelowige persoon dat hy of sy in verhouding met Jesus Christus staan. (Wedergeboorte). Ons glo dat die doop dien as ‘teken’ of ‘merk’ dat ‘n persoon in geloof reageer het op dit wat Jesus vir hom of haar aan die kruis gedoen het.

Wanneer is daar weer 'n doop gellentheid?

Ons bediening na ons senior mense hier by Doxa Deo Raslouw Kampus staan bekend as ons “Prime Time” bediening. Hierdie is ‘n gemeenskap van individue oor die ouderdom van 60 jaar wat ‘n begeerte het om voluit te leef en impak te maak.
Ons het ‘n kleingroep wat weekliks bymekaar kom en wat gereeld aan allerhande ‘fun’ – aktiwiteite deelneem.

Kontak Ons

Praat met Ons