Bly op datum met ons nuutste kommunikasie

ChurchSuite is ‘n ‘App’ wat jy vinnig op jou slimfoon kan aflaai. Wanneer jy geregistreerd is sal jy al ons nuutste kommunikasie rakende ons kampus , ‘events’ en registrasie vir dienste ontvang.

Registreer jou kind/ers ook op Churchsuit vir  Doxa Deo Kids om Sondae se registrasie maklik te maak.

Kies een van die opsies om te registreer:

OPSIE 1

OPSIE 2

Scan die QR kode om te registreer vir ChurchSuite

OPSIE 3

Stuur ‘n epos aan [email protected] om die registrasie ‘link’ te ontvang.