Doxa Deo Raslouw Kampus beskik oor die ideale fasiliteite waar jy ‘n skoolgeleentheid, funksie, opleiding, danskompetisie of enige ander spesiale geleentheid kan aanbied. Met ons ouditorium wat 1000 stoele kan sit, lugversoring, ‘n verhoog van 200 m² en 12 addisionele lokale is daar genoegsame fasiliteite met veilige parkeer spasie. Die fasiliteite het ‘n bystaande kragopwekker met spesifikasies van 145 KVA vir die kraglose tye. Skakel ons gerus vir ‘n kwotasie om jou funksie te boek.

OUDITORIUM

  • 1000 stoele
  • Air conditioner
  • Verhoog grootte: 180 m²
  • Klanksisteem
  • 3 x skerms
  • Kragopwekker (3 fase krag)

LOKAAL 1

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Dak waaiers

LOKAAL 2

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Dak waaiers

LOKAAL 3

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Dak waaiers

LOKAAL 4

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Dak waaiers

LOKAAL 5

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Dak waaiers

LOKAAL 6

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Dak waaiers

LOKAAL 7

  • Tans nie beskikbaar nie

LOKAAL 8

  • Lokaal grootte: 68 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Witbord

LOKAAL 9

  • Lokaal grootte: 44 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Witbord

LOKAAL 10

  • Lokaal grootte: 81 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Witbord

LOKAAL 11

  • Lokaal grootte: 75 m²
  • 42” LED TV
  • Projektor
  • Air conditioner

LOKAAL 12

  • Lokaal grootte: 75 m²
  • 42” LED TV
  • Projektor
  • Air conditioner