Aanbidding:

Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede.

Oefentye:Donderdagaande 19:00 – 21:00
Dien:Dien by Sondag dienste en groot geleenthede
Kontak:Kontak Henri Stander – [email protected] om ‘n afspraak vir ‘n oudisie te maak.


Oudiovisueel:

Ons streef daarna om ons Sondag feesdienservaring en -inhoud optimaal te kommunikeer asook beskikbaar te stel wyer as net tydens `n diens.

Vennote met ’n passie vir en bekwaamheid in multimedia en produksie verseker dat ons dienste meer interaktief is.

Die verskillende areas waarby jy betrokke kan raak is:

 

  • Kamerawerk
  • Multimedia
  • Klank
  • Beligting
  • Live stream
Wie:Klank, Multimedia, Beligting, Kamera en Verhoog
Rol:Bied ondersteuning vir alle events en dienste.
Oefentye:Donderdae aande 19:00 – 21:00
Dien:Dien by Sondag dienste en Events
Kontak:Henri Stander – [email protected]
Get Connected:Kontak ons en ons sal jou connect met die regte mense wat jou gaan help met opleiding indien nodig en verdere betrokkenheid.