Welkom
| PAASFEES 2024 |
Paasfees is meer as net nog ‘n langnaweek op ons kalenders. Dit is die gebeurtenis wat ons almal se lewens vir altyd verander het. Dit is die verhaal van die voltooide werk van Christus.
Ons nooi jou uit na “THE ROUND TABLE”, ons Paaservaring, op 29 & 31 Maart, by Doxa Deo Raslouw-kampus.
Nooi gerus jou vriende en familie na hierdie ervaring.
Kontak Ons
WAAR EN WANNEER
INPERSOON DIENS TYE |
08:30, 10:00 (ENG) & 18:00
AANLYN DIENS TYE |
08:30, 10:00 (ENG) & 18:00 / Click “Kyk Aanlyn” knoppie
VISION:
God's Transforming Presence in Global Cities
MISSION:
Transforming People and Society