Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons DIENSTE WEER OOP IS.
Ons mis julle, ons ‘LIVE’ Worship span , Doxa Deo Kids en Fusion staan reg om julle te verwelkom.

Weens Covid-19 regulasies kan ons net ‘n beperkte aantal mense akkommodeer, dus wil ons jou vra om te registreer om jou plek te verseker.

Book your tickets