Cherish is ons vrouebediening eie aan Doxa Deo en ons wil jou graag uitnooi om ons by ons aan te sluit.  Ons doel is om vroue toe te rus vir hierdie belangrike taak – naamlik om ‘n verskil in ander se lewens te maak.  Die Woord sê immers in Matt. 5:14-16 dat ons moet SKYN!!!

“We are a Women’s Ministry with a mission from God – To nurture, to love, to inspire… and to cherish the uncherished.” “You’ll be known as those who can fix anything, restore old ruins, rebuild and renovate, make the
community liveable again.” (Is 58:6-12)

Daar is iets vir elke stunning vrou by Cherish. Kom droom groot drome saam met ons.