Doen die lewe saam

Ons sal graag die geleentheid wil hê om jou beter te leer ken, jou behoeftes te verstaan en saam jou te ontdek wat die Here se hart is in hierdie seisoen van jou lewe.

WE RAISE CITY CHANGERS!! Ons sal graag jou wil deel hê van n beweging wat Johannesburg verander. Vul asseblief die onderstaande vorm in om in te skakel.