Young Adults is ‘n community van jong volwassenes tussen die ouderdomme van 20 & 35. Die potensiaal van hierdie ouderdomsgroep is ongelooflik.  Dit is ‘n beweging van mans en vrouens wie se oë gerig is op God, maar wie ‘n begeerte het om hulle wêreld te verander. Of dit nou is in besigheid, familie, bediening of kerk, Young Adults verander die kultuur en mindsets van die wêreld rondom hulle.

Groepe

Op Woensdagaande kom al die Young Adults bymekaar. Groeplewe is waar ons fokus om saam te groei in ons verhouding met God en met mekaar. Dit is ook ‘n plek waar almal mekaar beter leer ken en so die pad van geloof saam aanpak. We do life together!

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap