By Randburg Kampus glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd, talente en resources behels. Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.

Bankbesonderhede

Doxa Deo Randburg
ABSA
Rek: 408 766 7657
Takkode: 632005

Algemene verwysings

RBKTD = Tiendes
RBKTREE = Skoleproses bydrae
RBKARK = ARK uitreike

Tyd

Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad.  Kliek hier en kyk waar jy betrokke kan raak.

Donasies/Skenkings

Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.

Aanlyn Gee

Kliek op die PayFast Pay Now knoppie om na ‘n veilige (secure) webtuiste geneem te word.


Kampus:
Kategorie:
Beskrywing:
Bedrag:
R

In gevalle waar die verkeerde bedrag deur die skenker getik is, sal Doxa Deo die skenker om die volle bedrag - afgetrek die bank koste wat aangegaan is om Doxa Deo - binne 30 dae betaal.