Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die Kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede

Join
Ons
Team

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap