Port Elizabeth

Find a campus near you

Doxa Deo Port Elizabeth is deel van ‘n groter familie wat passievol is oor God en mense. Ons droom is om stede te verander na plekke waar God regeer. Ons doen dit deur ons passie vir God uit te leef in ons gemeenskap, ‘n impak te maak by ons werksplekke en behoeftes in die gemeenskap aan te spreek.

Ons is ‘n gemeente waar volwassenes, tieners en kinders met volle oorgawe ontdek wie God is en waaroor die lewe werklik gaan!

Brymore & Framesby Campus

Artuo Ministry Point