Terug na reeks

Deur Christus se lewe van die krip na die kruis, het daar soveel dinge deur Sy lewe gebeur, wat die wêreld as “belaglik” beskou. Wat is die realiteit van Kersfees in jou en my lewe? Müller Crauwcamp gesels bietjie met ons oor presies hierdie feit.