Business Ministry LogoDaar is ‘n besigheidsbelegging vir sakemense elke Donderdag: 07:30 by twee verskeie koffiewinkels.

Onderwerpe wat bespreek word:
. Koninkryksbeginsels
. Strategie en Struktuur
. ‘n Sielkundige Perspektief op besigheid
. Waar Mense saak maak

 

Daar is ook kwartaalliks ‘n Sake Ontbyt en Sake Konferensies word ook jaarliks gehou.

Maak kontak met Müller by [email protected]