Ons Young Adult bediening is ‘n groepering mense wat jonk ongetroud en jonk getroud is. Ons begeerte is om saam te groei in ons verhouding met die Here en in ons verhouding met mense wat uitgaan en ‘n verskil maak in hulle sosiale kringe.

Ons kom elke Woensdagaand 19:00 in Tent 1 bymekaar en ons groei deur worship, groep besprekings en lekker saam kuier met koffie. Daar is ook uitreik geleenthede, kampe en sosiale byeenkomste wat jy kan bywoon.

Vir meer inligting kontak [email protected]

 

Radiance

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap