By Noord Kampus glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie ten bate van HOPE – ‘n projek wat deurlopend kos aan behoeftige gesinne binne ons eie kampus voorsien.  Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.

Bankbesonderhede

Doxa Deo Noord Kampus
ABSA
Rek: 407 405 9077
Takkode: 632005

Algemene verwysings

NK TD = Tiendes
NK GEN = Generosity: Gemeenskapsbehoeftes / Voedsel
NK TREE = Skolewerkersproses
NK MAK = Makhulong Kinderhuis
NK Sending = Sendingsinisiatief
NK PP = POPUP Bydraes

Tyd

Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van geroepenes wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad.  Kliek hier en kyk waar jy deel kan raak.

Donasies/Skenkings

Ons het verskeie projekte wat van donasies/skenkings afhanklik is om hul maandelikse uitgawes te kan dek.

Aanlyn Gee

Kliek op die PayFast Pay Now knoppie om na ‘n veilige (secure) webtuiste geneem te word.


Kampus:
Kategorie:
Beskrywing:
Bedrag:
R

In gevalle waar die verkeerde bedrag deur die skenker getik is, sal Doxa Deo die skenker om die volle bedrag - afgetrek die bank koste wat aangegaan is om Doxa Deo - binne 30 dae betaal.