Wie: Sangers en Musikante
Oefentye Sangers:

Oefentye Musikante:

Donderdagaande 18:00 – 21:00 (Verpligtend)

 

Donderdagaande 19:00 – 21:00 (Verpligtend)

Dien: Dien by Sondag dienste en Events
Kontak: Luhann du Plessis – [email protected]
Get Connected:  Kontak ons om ‘n afspraak vir ‘n oudisie te maak.
As jy die oudisie slaag, word jy dan deel van oefeninge op Donderdagaande. Daar sal ‘n een-tot-een gesprek wees. Na ‘n oefenperiode van 6-8 weke sal jy op rooster ingedeel word vir bediening by ons dienste.

 

Tegnies

Wie: Klank, multimedia, beligting, kamera en verhoog
Rol: Bied ondersteuning vir alle events en dienste en oefen saam met Aanbiddingspan op Donderdae en Sondae.
Oefentye: Donderdagaande 19:00 – 21:00 (Verpligtend)
Dien: Dien by Sondag dienste en Events
Kontak: Luhann du Plessis – [email protected]
Get Connected:  Kontak ons en ons sal jou connect met die regte mense wat jou gaan help met opleiding indien nodig.
Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap