Jong Volwassenes

Daar was nog altyd ‘n groot verskil tussen ‘n jeugaand en ‘n Sondagbyeenkoms. Die verskil het al veroorsaak dat baie jongmense voel hulle “behoort” nie regtig nie.

Almal en alles wat hulle van kerk geken het toe hulle nog op skool was is dan skielik weg en Sondae voel net eenvoudig vir hulle vreemd. As jongvolwassenes sien ons die belangrikheid van goeie onderrig, sterk verhoudinge en goeie geselkap en daarom skep ons ‘n plek waar jy deel hierin kan hê.

As jy ‘n jongvolwassene is, boek Maandae aande op jou kalender uit!

As jy klaar is met skool en graag saam met mense jou ouderdom wil kuier of dalk ‘n groep soek saam met wie jy die lewe kan aanpak, is dit die plek vir jou!

Kontak Informasie

Marius Vermaak

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Marius Vermaak: [email protected]