By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat by ons is ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Donderdag aand by Fusion gebeur.  Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer. Fusion Youth is die volgende generasie wat besig is om op te staan en ‘n groot impak te maak in ons omgewing.

Bymekaarkom-tye

 

Donderdae aande 18:30 – 20:00

 By Fusion word tieners nie net bedien nie.  Ons skep ook geleenthede vir tieners om hulle passies en talente te kom uitleef deur ander te bedien. 

Om betrokke te raak by ons tienerbediening, kontak gerus vir Evert Kleynhans of Christian du Plooy – [email protected] | [email protected]

Evert – 076 630 7800

Christian – 071 603 3431

This message is only visible to admins.

Problem displaying Facebook posts.
Click to show error

Error: (#10) To use 'Groups API', your use of this endpoint must be reviewed and approved by Facebook. To submit this 'Groups API' feature for review please read our documentation on reviewable features: https://developers.facebook.com/docs/apps/review.
Type: OAuthException
Solution: See here for how to solve this error
Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap