Doxa Deo Moot Seniors kom elke Donderdag oggende om 10:00 hier in ons ouditorium  by mekaar en vir hulle is dit hul eie sel groep. Daar is gereelde uitstappies en geleenthede saam met ander Doxa Deo gemeentes in ons stad. Hulle reik ook op ʼn gereelde basis uit na aftree oorde en tehuise in ons omgewing.

Kontak
Irene Pienaar – [email protected] of skakel die kantoor

Indien jy wil betrokke raak by hierdie groep of dalk net meer inligting wil bekom gesels gerus met Irene Pienaar