Victory Kidz Kinderhuis

Victory kidz Moot is ‘n plek van veiligheid vir 9 kinders wat as gevolg van mishandeling of sosiale en finansiële uitdagings weg geneem is uit hulle familie omgewing. Daar is verskeie maniere waarop jy betrokke kan raak – Finansiële bydrae, tyd as vakansie- of naweek-ouer en profesionele dienste (terapeute) en versorging. Enige navrae Kontak Irene Pienaar [email protected] of kom loer gerus in op ons facebook page facebook page 

 

#LoveDerdepoort

Laerskool Derdepoort  
Laerskool Derde Poort het ‘n voedingsprojek waar ongeveer 130 begoeftige skool kinders GrR-Gr7 daagliks kos kry. Ons staan saam met ander gemeentes en besighede uit die Moot om hierdie behoefte aan te spreek. Ons reik in die winter spesifiek uit om die kinders warm te hou in die koue winter met ‘n Winter warmer projek! Tydens kerstyd besef ons ook dat kersgeskenke ‘n absolute luuksheid is. Ons doen dan ‘n ‘kersgeskenk” projek waar ons uit die gemeente geskenke insamel en op ‘n kersboom geleentheid aan die kinders uitdeel.

Indien jy wil betrokke raak kontak Irene Pienaar – [email protected]

Street Store

Street Store is ‘n projek wat ons as deel van #Lovederdepoort afskop om die gemeenskap van Derdepoort te dien. Street Store is ‘n Pop up winkel waar mense klere gee en die mense van die gemeenskap die geleentheid kry om te kom “Shop” teen geen koste nie. In die proses wil ons hulle ook bedien met iets om te eet en verhouding bou sodat ons Jesus se liefde ook aan hulle kan oordra.

Daar is verskeie spanne wat nodig is om hierdie dag te maak werk. Ons het van logistieke spanne tot mense wat die klere voor die tyd vir ons uitsorteer. Ons het Bemarking. Kos, Sekuriteit, “Shop Keepers” en nog soveel meer.

Kontak ons gerus om uit te vind waar jy kan inskakel. [email protected] 012 333 5246

POPUP

Popup is our People Upliftment Project in the City. Popup touches the most desperate of people’s lives by addressing their most basic needs. People are introduced to Christ, given life skills training as well as training in a skill that will allow them to enter the market place with confidence. There are medical, dental and eye clinics on site. People are supplied with food on a daily and weekly basis. The clothing store supplies second hand clothes to those in need. Popup is our ministry in the city that touches and changes lives daily.

Need more info? send an email to [email protected]

Matt 25:35  –
For I was hungry and you gave me something to eat, I was thirsty and you gave me something to drink, I was a stranger and you invited me in

Praat
Met
Ons

    Jou Naam (vereis)

    Jou E-Pos (vereis)

    Jou Telefoon (vereis)

    Boodskap