DOOP GELEENTHEDE
Ons is so opgewonde dat jy besluit het om gedoop te word. Indien jy enige navrae het of net bietjie meer wil uitvind oor die proses kontak [email protected] of vul ‘n praat-met-ons kaartjie in by NEXT STEPS Sondag na die diens.
Registreer hieronder en ons sal kontak hê met die komende doopdatum