Alpha Video

Welkom by Alpha!

As jy vrae het oor die lewe, geloof en die betekenis van alles dan is Alpha vir jou? Of ken jy dalk iemand wat met hierdie vrae sit? Ons is ‘n Family in a mission en wil sien dat mense wat verlore is die goeie nuus van Jesus hoor en beleef.

Indien jy enige vrae het kontak gerus [email protected]