12 February 2017 – 5 March 2017

Look

Look is ‘n Reeks wat deur die hele Doxa Deo Familie gedoen word  op dieselfde tyd. Ons gaan deur die Jaar nog 2 ander ook so doen. Die LOOK reeks is ‘n reeks wat fokus op “Knowing God” met fokus op 3 areas – Identification – Intimacy – Integrity. Kom ontdek wat die Woord se oor hierdie 3 konsepte en groei in jou verstaan en verhouding met God.