11 December 2016 – 15 January 2017

Lifestyle

‘n Reeks wat kyk na ‘n gesonde Christelike leefstyl. Die reeks gaan ons kyk na temas soos Health life, healthy mentality, healthy productivity en Healthy Spirituality. ‘n Reeks wat jou gaan help om 2017 ‘n meer gebalanseerde jaar te leef.