Dit is ware Midstream Kampus-kultuur om deurgaans gemeenskap tussen ons vennote aan te moedig en bewerkstellig. Deel hiervan, is die kultivering van liefdevolle verhoudings as ‘n leefwyse en gevolglik daardie egte gevoel van ‘om te behoort’, te ervaar wanneer ons as kerk bymekaarkom.  Daarom is dit belangrik dat ons moeite doen om, reeds met die intrapslag, mense met ope arms te ontvang en te laat welkom voel.

Daar is verskeie geleenthede om betrokke te raak in die kampus.  Kontak gerus een van ons spanlede as jy wil betrokke raak by ‘n bediening:

 Doxa Deo kids      Kontak Zirkea
      [email protected]  
 Gr.6 & 7      Kontak Zirkea
      [email protected]  
 Fusion      Kontak Arnold
      [email protected]
 Young Adults      Kontak Arno
      [email protected]
Groepslewe      Kontak Willie
      [email protected]
Life Centre      Kontak Annelize
      [email protected]
Projekte      Kontak Johan
      [email protected]
Opleiding      Kontak Marthinus
      [email protected]
Administratief      Kontak Willie
      [email protected]
Kunste      Kontak Arno
      [email protected]
Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap