Wie:Sangers en Musikante
OefentyeDonderdagaande 19:00 – 22:00 (Verpligtend)
Serve:Tydens Sondag dienste en Events
Kontak:Arno[email protected]
Kontak ons om ‘n afspraak vir ‘n oudisie te maak.
As jy die oudisie slaag, word jy dan deel van oefeninge op Donderdagaande.Daar sal ‘n een-tot-een gesprek wees. Na ‘n oefen periode van 6-8 weke sal jy op rooster ingedeel word vir bediening by ons dienste.

Tegnies

Wie:Klank, Multimedia, Beligting, Kamera en verhoog
Rol:Bied ondersteuning vir alle events en dienste en oefen saam met Aanbiddingspan op Sondae.
Oefentye:Sondae oggende: 07:30 & Sondae aande: 17:00
Serve:Tydens Sondag dienste en Events
Kontak:Arno  – [email protected]
Kontak ons en ons sal jou connect met die regte mense wat jou gaan help met opleiding indien nodig en verdere betrokkenheid.
Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap