Na die regering se uitspraak en besluit dat kerke 50% van hul kapasiteit mag gebruik, maak ons weer ons deure oop vir 250 mense op 'n slag. Bespreek gerus jou gratis sitplek vir een van ons dienste. Om te verseker dat ons veiligheidsmaatreëls goed nakom, vra ons dat jy 'n sitplek bespreek vir die diens. Indien die kaartjie vir 'n diens vol is, bespreek gerus vir die volgende diens.