Vul asseblief hierdie vorm in, as 'n nuwe Christen is dit so belangrik om 'n dissipelskap pad met iemand te stap, as jy hierdie vorm invul sal ons jou so gou as moontlik kontak om jou storie te hoor en jou te help met 'n paar volgende tree in jou pad.
U gee die lewensasem en daar is lewe; ook uit die grond laat U nuwe lewe spruit. - Psalms 104:30 -