Thus says the Lord of hosts: If you will walk in My ways  and keep My charge, then also you shall rule My house and have charge of My courts, and I will give you access to My presence and places to walk among these who stand here. Zech 3:7 (Amplified)

Manne is ‘n bediening wat spesifiek fokus op die unieke uitdagings en geleenthede waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word.  Ons skep weekliks ‘n geleentheid vir manne om deur stories, woord en saamkuier te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees.

Ons nooi alle manne om saam met ons te kom kuier by MANNE geleenthede.

Kontak

Alan Sutton: 083 400 1260 – [email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap