Doxa Deo Kids is ‘n plek waar kinders net kind kan wees, ‘n plek waar hulle kan speel en lag, maar bowenal ‘n kerk vir die jonger generasie, ‘n plek waar hulle uitdrukking kan gee aan wat hulle van God ervaar soos wat net kinders kan. Ons droom daarvan dat kinders sal opstaan as “City Changers” in hulle huise, skole en gemeenskap.

Bedieningsgroepe

Die volgende groepe word elke Sondag tydens die oggenddiens apart bedien:

  • Babbelbekkies (2-5 jaar)
  • Little Leagues (Gr.0 – Gr. 1)
  • Xplosion (Gr. 2-5)
  • Glue (Gr. 6-7)

Personeel

Ons kinders word deur ‘n bekwame en toegewyde span bedien. Hulle liefde vir kinders skep ‘n veilige omgewing waarbinne elke kind belangrik is en Jesus kan leer ken.

Kom leef jou passie uit

By die Kinderbediening bied ons ook verskeie areas waar jy jou passie vir kinders kan kom uitleef.

  • Sondae registrasie
  • Sondae les aanbieding
  • Sondae klaskamer-hulp
  • Finansiele bydrae
  • Gebedsgroep
  • Dekor en mooi maak v. lokale

Kontak Leandrie by [email protected]

Praat Met Ons

* vereiste veld

Jou Naam*

Jou E-Pos*

Jou Telefoon

Boodskap