Die “Young Adults” bediening is gefokus op die ouderdomsgroep 19 tot 33 jaar. Studente, jong werkendes, ongetroudes en jong getroudes(sonder kinders) is welkom. Ons kom op Woensdae om 19h00 by die kampus bymekaar waar ons lewe deel en lekker kuier om die woord.  Ons fokus grootliks op die volgende areas: WOORD bediening, kwartaallikse uitreike, kwartaallikse “worshipaande” aande en ‘ Kwartaallikse “socials”.

Die Aanddiens om 18h00 op ‘n Sondag is vir ons ‘n ander groot bymekaarkom geleentheid.

Indien jy wil betrokke raak kontak gerus vir Lenrou Jacobs by [email protected]

Gatherings

– Woensdagaande 19:00 by die kerk (Leierskapsentrum).

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap