Street Store

Jy kan ‘n verskil maak in mense se lewens!

HIerdie jaar se street store vind plaas op 28 Mei 2022 by NG kerk Ligstad 
Indien jy wil deel raak van hierdie beweging op enige manier, kontak gerus vir Rene. 

Rene - 084 015 4515 - rene . [email protected]